Gebruik van die BBS & DIGIHALER ZS0DLD

 

Die stelsel is soos volg saamgestel:

 

Rekenaarstelsel:

 

AMD Sempron 2200 rekenaar met 256 MB geheue en 40 GB Hardeskyf wat Debian Sarge Linux 3.1r2 bedryfstelsel het.  Gelaai is ZS0DLD FBB bbs en ZS0DLD-1 DXSpider dxcluster.  Die APRS Digi sal hopenlik ook spoedig op ZS0DLD-5 aktief wees en hopenlik ook ZS0DLD-2 TELPAC node.

 

 

 

Aan die seriepoort op die Linux wat AX25 as Amateur koppelvlak gebruik is ‘n FLEXNET Digihaler/Node gekoppel wat 4 seriepoorte het.  Die een is die skakel na die Linux rekenaar.  Op die tweede seriepoort van Flexnet is daar dan 4 TNC2’s met 6Pack Eproms wat almal 1k2 werk gekoppel.  Dit is gekoppel aan die volgende radiokanale:

2m       144.675

70cm  430.600

70cm 438.025

4m         70.175

 

Die derde seriepoort van die Flexnet is aan die Baycom 1k2 modem gekoppel vir die 6m poort.

 

Die vierde poort is aan die TNC2 wat 9600 op 439.650 bedryf.

 

Flexnet dien dieselfde doel as AGW maar is net baie sterker aangesien dit van die interne berekeninge van die sagteware gebruikmaak om intyds (maw terwyl die stelsel in bedryf is) dinamies die sleutel parameters van die koppelling te verstel.  Hierdie berekening gebasseer op die aantal gebruikers op ‘n kanaal, en die kwaliteit van die koppelling soos die sagteware dit monitor na aanleiding van die aantal versoeke om te hersend en datafoute ens…

 

Daar is ‘n DOS en WINDOWS weergawe van Flexnet vir gebruikers beskikbaar wat soos BPQ en AGW met Winpack kan koppel. 

 

Hier is die beskrywing om AGW & Winpack op te stel vir die Digi & BBS

AGW

Eerstens moet jy die Stellings in AGW doen:

Kies New Port

 

Kies die korrekte data vir jou TNC soos hierbo. En gaan dan na TNC Commands en doen die onderstaande:

  Kies OK!   En Restart die program

 

Winpack  Opstelling

Begin by die begin: onder die Options kies Personal & BBS en plaas jou naam, roepsein en ander relevante inligting in – hier is hoe my bladsy lyk!

As jy tevrede is kies Ok

 

Kies dan Weer onder Options Comms setup vir AGW moet dit soos volg lyk:

Kies OK.

 

Gaan dan onder Mail na Mail Options en kies soos volg:

Kliek dan OK!

 

Gaan dan na Scripts en kies Edit a script en kies BBS.TXT

 

Wysig dit om soos volg te lyk:

 

; This script file - BBS.TXT - ***MUST*** do nothing else other

; than make a connection to your local BBS and then leave you at

; the BBS prompt. It is used in auto-connects.

;

; The hot key.

HOTKEY F2

; The title.

TITLE Connect to the local BBS

; Send the command to connect to my local BBS.

SEND c zs0dld v zs0dld-8

; Wait for the connection to be established. If you get a very fast

; connection to the BBS, you may find you need to remove the WAITCON

; otherwise the BBS prompt may be missed.

WAITCON

; Wait for the prompt.

WAITPROMPT

 

Druk dan <F10> sleutel en kies Save en weer <F10> en Hide.

 

 

Die volgende is instruksies vir die Koppel teks vir die DXCluster:

 

Terwyl jy daar is kies weer Scripts en Edit a script kies DXCLUST.TXT

 

Wysig dit om soos volg te lyk:

 

; The hot key.

HOTKEY F3

; The title.

TITLE Connect to the DX Cluster

;the key word RECONNECT will cause the script to be re-run should a

;disconnection occur. See the help section 'Scripts - how they work'.

;RECONNECT

;

SEND c zs0dld-1 v zs0dld-8

;wait for the connection.

WAITCON

;wait for some announce text.

WAITFOR dxspider >

SEND sh/wwv

WAITFOR dxspider >

send who

WAITFOR dxspider >

sh/dx

 

Nadat jy dit gedoen het druk <F10> en Save, <F10> en Hide.

 

Laastens is dit die Unproto stelling vir die outomatiese boodskapnommers:

 

Op die voorblad van Winpack doen die volgende:

 

 

Onder in die bevel lyn tik      U ZS0DLD, ZS0DLD-8    en druk <enter>

 

Winpack sal terugkom en die bg deurgee: Unproto was ….. Unproto is …..

 

Nou is jou Winpack opgestel vir beide die BBS en die DXCluster.

 

As jy dit alles gedoen het maak beide Winpack & AGW toe en begin weer!

 

Jou stelsel behoort self die boodskapenommers af te laai as jy weer aanskakel.

 

Jy kan ook die volgende doen met die DIGI:

 

1.                  Koppel aan die DXCluster deur <F3> te druk as jy bostaande alles reg gedoen het.  Jy sal as die koppelteks geloop het die laaste 15 uur se sonvlek getalle op die skerm sien wat elke 3 ure opgedateer is.  Jy kan ten enige tyd weer oproep deur nadat jy gekoppel het ( c zs0dld-1 v zs0dld-8 ) die opdrag sh/wwv te tik.

2.                  Jy kan dan ook aan die ander bbs’e in die omgewing Koppel van enige kanaal op die DIGI –

 

ZS0MEE is beskikbaar deur ( c zs0mee v zs0dld-11, zs0jog-2 )

ZS0MID is beskikbaar deur ( c zs0mid v zs0dld-10 )

ZS6KM is beskikbaar deur ( c zs6km v zs0dld-13 )

ZS6MI is beskikbaar deur ( c zs6mi v zs0dld-10)

ZS6JDE-8 (Telpac node) ( c zs6jde-8 v zs0dld-13)

ZS6BJU is beskikbaar deur ( c zs6bju v zs0dld-11)

ZS0HTN is nie tans vir gebruikers via ZS0DLD beskikbaar nie.

ZS0HBT sal hopenlik spoedig weer beskikbaar wees.

ZS0BDM sal ook hopenlik spoedig weer beskikbaar wees.

 

73’s    Hannes ZS6JDE   (082)783-9275