"Comms Setup" vir Kenwood TS2000 se ingeboude TNC. Ons gebruik AGW as TNC drywer.

 

 

AGW opstelling:

Die TS2000 werk met TNC model: TAPR TNC2. Indien u onseker is watter tipe TNC u het

begin met genoemde een of probeer al die ander.